Lou Doillon

Lou Doillon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 September 1982 (1982-09-04)
Nasionaliteit Frans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lou Doillon (gebore 4 September 1982) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sisters (2006) en Go Go Tales (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy